Plaaslike SA Jagters

Welkom by Dipitsi Safaris

Plaaslike SA Jagters


Tariewe & Voorwaardes

Jagter Dagfooi - R550.00 PP per dag: Sluit in verblyf, koelkamergeriewe, skoonmaak van kamp, hout "Beperk", asook slag van diere.

Nie-Jagter dagfooi - R450.00 PP per dag, jag voertuig R500.00 per dag.

Kinders 3-10 jr - 50% van dagfooi van nie-jagter per dag

Volledige jag dagfooi is betaalbaar as deposito vir die bespreking (Nie terugbetaalbaar nie)

Alle gewere moet verkieslik reeds op skietbaan ingeskiet wees voordat daar in jagveld geskiet word.

Alle kwesdiere sal vol betaal word.

Minimum van 2 jagters per groep

Minimum van 3 aande oorslaap

Tyd in: Vanaf 13:00 die middag.

Tyd Uit: Voor 11:00 die oggend.

Kuip van bokke

Klein Bok - R200.00

Groot Bok - R450.00

  • Hierdie tarief sluit pendel tussen jaggebiede in. Die diens van spoorsnyers, slagters en kamppersoneel. Vuurmaakhout word voorsien.

  • Let wel: tydens die bespreking sluit die daaglikse tariewe NIE, taxidermist-fooie, verpakking, doop en aflewering van trofeë, wildritte, alkoholiese drankies, drankies en dankbaarheid aan die personeel in nie.

  • Sodra die datums bespreek is, en 'n voorlopige besprekingsvorm uitgereik is, moet elke persoon sy of haar akkommodasie ten volle betaal as 'n deposito wat voorsien word.

  • As dit nie binne 7 dae gedoen word nie, sal die bespreking outomaties sonder vooraf kennisgewing gekanselleer word.

  • By kansellasie van 'n bespreking word die deposito aan Dipitsi Safaris verbeur.

  • Gaste aanvaar verandwoordelikheid vir risko ten opsigte van vuurmaak by kamp asook sigarette , vuurhoutjies wat brand veroorsaak in die veld deur eie nalaatigheid.

Aanspreeklikheid

Alhoewel alle redelike voorsorg getref word om u veiligheid te alle tye te verseker.
Dipitsi Safaris of sy personeel kan nie verantwoordelik gehou word vir enige besering, siekte of verlies nie. Kliënte moet voldoende versekering bied.

Jag Reëls

Met die derde misskoot, sal volprys van die dier betaalbaar wees

Geen jag word toegelaat na 17H30 in die Winter nie

Indien die bok gekwes word sal daar vir 45 minute gesoek word na die dier, daarna sal daar ‘n soekfooi van R950 per uur betaalbaar wees indien wil voortgaan met soektog.

Groepering van 100mm op 100 meter moet geskiet word, voor jag begin.

Gewere moet voordat daar op die plaas kom, reeds ingeskiet wees.

Jag op eie risiko (Let Wel Buffels in veld)

Geen jag vanuit voertuie nie!! (Baie Belangrik)

Elke gas sal 'n vrywaringsvorm onderteken.

Jag vind te voet plaas.

Geen jag sonder 'n gits nie.

Wapenveiligheid word streng toegepas.

Verantwoordelikheid t.o.v dit wat geskiet word, berus by jagter.

Twee jagsessies vind daagliks plaas van sonop tot 11:30 en van 15:00 tot sononder.

Moet asseblief nie in die bos rommel nie.

Alle vuurwapens moet veilig gemaak word by die kamp voordat hulle op die jagvoertuig vervoer word.

Die volle rekening moet op die dag van vertrek vereffen word. Geen vertrek word toegelaat sonder dat die uitstaande rekening ten volle vereffen is deur kontant of EFT-betaling nie.

Enige skade aan eiendom en toerusting sal by die groeprekening gevoeg word.

Jag Pryse

Blouwildebees

Blouwildebees
Trofee 27”: R 5 500
Manlik onder 27”: R4 500
Vroulik: R 3 900

Nyala

Nyala
Trofee: R 13 000
Manlik: R 11 000
Vroulik: R 6 000

Gemsbok

Gemsbok
Manlik: R 6 900
Vroulik: R 6 900
Trofee 36": R 9 900

Sebra

Sebra
Manlik: R 4 900
Vroulik: R 4 900

Kameelperd

Kameelperd
Manlik: R 18 000
Vroulik: R 18 000

Rooi Hartebeest

Rooi Hartebeest
Manlik: R 7 500
Vroulik: R 5 900

Sable

Sable
Manlik 35” : R 45 000
*(bo 35” R 1 500 per duim)

Vlakvark

Vlakvark
Vroulik: R 950
Troffee: R 1850

Eland

Eland
(Eland Koei word selektief gejag)
Manlik: R 18 000
Vroulik: R 11 500
Trofee: R 25 000

Buffel

Buffel
Manlik 36” : R 80 000
*(bo 36” POA)

Rooibok

Rooibok
Ram bo 22”: R 2 750
Manlik: R 1 950 onder 22”
Rooibok Knypkop: R 1 260
Rooibok vroulik: R 1 250

Waterbok

Waterbok
Manlik: R 13 000
Vroulik: R 4 900
Troffee: R 16 000

Bosbok

Bosbok
Vroulik: R10 000

Koedoe

Koedoe
Manlik Tot 48": R 12 500
Vroulik: R 5 000

Tarentaal

Tarentaal
R 150

Jakkals

Jakkals
Min R50

Duiker

Duiker
R 2800

Kontak Ons

Louwrens Hamman
+27 82 447 9044
info@camplife.co.za


Bronwyn Hamman
+27 72 528 0257

Kantoor Ure
Mon to Fri 08h00 - 17h00